Zebra Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Peter Mokaba Street, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Zebra Gastehuis in Ellisras/Lephalale is in 2004 gestig en is sentraal geleë na die myne, die Medupi- en Matimba-kragstasies, en die sakegebied van Lephalale.
Verblyf word gebied in dubbel- of 2-enkelbedgastekamers wat almal 'n en suite-stort met 'n toilet en 'n privaat ingang het. Kamergeriewe sluit 'n TV met Openview, lugversorging of 'n plafonwaaier, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.
'n Kontinentale ontbyt kan in die eetkamer geniet word. Middagetepakkies, aandete en drankies is ook beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra tarief.
Zebra Guest House het ook 'n lapa met braaigeriewe. Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien. Wi-Fi toegang. Konferensiegeriewe is ook beskikbaar.
Daar is ook 'n gholfklub, swem, 'n sportklub, 'n winkelsentrum, 2 winkelsentrums, restaurante en ander geriewe in die nabyheid van die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Annatjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 9 Peter Mokaba Street, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
- Gaste dink Zebra Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Peter Mokaba Street, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang