Successfully reported

Zebra Rest Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ian V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlik en rustig. Sou graag langer wou bly. Heerlik gewees. Baie rustig en ontspannend. Veilig vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhardt H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beste diens. Die mense het ons so baie gehelp na 'n ander plek ons double booked het. Ons het binne 'n uur bespreek en was aanvaar. Die plek was mooi reggemaak vir ons en die aircon was reeds vir ons aangesit om die verblyf makliker te maak. Baie awesome plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederik C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Mrt 2025

Baie lekker rustig. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is skoon, netjies en baie rustig. Dit lyk net glad nie meer soos op foto's nie en die klein winkeltjie bestaan ook nie meer nie. Kinders het baie lekker geswem en gespeel. Daar is net ongelooflik baie dorings op die perseel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anso V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2023

Zebra Rest Cottages is gerieflik ingerig. Ons het die verblyf daar baie geniet. Baie rustig. Zebra Rest is goed ingerig vir al jou behoeftes. Daar is 'n baie rustige atmosfeer. Eienaar en personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chantel V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2022

Wonderlik met 'n rustige atmosfeer. D&R was fantasties en hulle het ons so welkom laat voel. Hulle winkeltjie is oulik en het ons gereeld gesien. Dit was 'n heerlike naweek weg met die 2 sebras wat ons kort-kort verras het. Lekker rustig en gemaklik by die swembad met braaigeriewe en stoele vir almal en alomheersende kalm atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ranko A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2022

Pragtige ligging, rustige atmosfeer. Die eienaars gaan uit hulle pad uit om seker te maak dat hulle gaste gemaklik en gelukkig is. Die diens was uitstekend en ons sal defnitief weer hier oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susara B
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Lieflike gasheer en gasvrou! Ons het baie welkom gevoel vandat ons daar aangekom het. Sal vir seker terugkeer. Baie dankie, sal julle definitief aanbeveel. Buitestort was hemels!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Excellent! We enjoyed our 2 night stay at Zebra Rest. Rob and Del were so amazing and welcoming. The outside bathroom, under the stars was the best. An amazing experience and a must see. Family friendly, quiet, away from the city noise and very safe. The aircon and all the facilities, new cutlery, clean linen, comfortable beds, sparkling swimming pool ensured such a relaxing and rejuvenating time for our family. Helping Rob and Del to feed all their furry kids was awesome and the zebras were so inquisitive and entertaining. Braai facilities also very clean. We will definitely visit them again, soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nardus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

Puik! Ons sal vir seker weer kom! Pragtig, netjies en ongelooflike gasvrye verblyf. 5 sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi F
Kort verblyf
4.8
Sep 2020

Mooi, netjiese huisie in 'n baie mooi area. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Veilige, toegangbeheerde area en veilige kleinhoewe. Huisie en linne was baie mooi skoon en netjies. Kombuisware nuut en netjies. Interessante buitelugbadkamer, met pragtige sterre en netjiese geriewe. Ons het nie gebraai nie maar die braaigeriewe is ook baie skoon en netjies. Area is stil en rustig. Geen probleme ervaar. Zebras is interessant om dop te hou, swembad is skoon en netjies en jy kan lekker deur die terrein stap. Kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Delphine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 45 of the Farm Lovedale, Honeybird, Low's Creek, 1302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39142c9f8243ea876c781f311d00f7cd3308cb9d45e46b31182fef3f7b64e735c5459ccb2deb16ad0a5aef341f42eba112ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 Portion 45 of the Farm Lovedale Honeybird 1302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.6413329 31.2367178
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang