Zebula 115
-
Kapasiteit: 14 persone
10 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 534 Mabula, 115 Zebula Country Club, Bela Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R8 500 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Zebula 115 is deel van die Zebula Country Club en Spa aan die buitewyke van Bela-Bela in Limpopo. Die huis bied ontspannende en gerieflike verblyf aan gesinne en vriende wat die natuur en natuurlewe geniet en 'n wegbreekbestemming soek.
Die huis bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor en suite-slaapkamers met privaat stoepe. Een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n stapelbed vir kinders. Die en suite-badkamers het óf 'n bad óf 'n stort. Gaste deel 'n aparte gastetoilet.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, 'n kaggel, 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Buite is daar 'n groot onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe. Verder is daar ook 'n privaat plonspoel en wild kan vanaf die perseel gesien word.
Die Zebula Clubhouse is 'n kort entjie se ry deur die reservaat en het 'n 5 ster-gholfbaan, spa, begeleide wildritte, 'n restaurant en 'n kafee. Die huis bied privaatheid, wonderlike ontspanningsareas en ongeëwenaarde uitsigte oor die Waterberge. Dis naby aktiwitetie, soos bergfietsry, roetedraf en wildkyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Gayle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Farm 534 Mabula, 115 Zebula Country Club, Bela Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Zebula 115 het ’n goeie ligging
-
Kapasiteit: 14 persone
10 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 534 Mabula, 115 Zebula Country Club, Bela Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang