Successfully reported

Zebula Prop 2876

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Thembi M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Wonderful! We enjoyed our stay. The place is clean, stylish, and has more space. The linen is clean and the beds are comfortable. We really enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Zebula is baie goeie waarde vir geld. Dit is baie netjies, skoon en gerieflik. Ons het heerlik gebly, die lekkerste nog wat ons in Marloth gebly het. Kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Zebula Prop 2876
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is so opgewonde dat jul lekker gebly het en ons plekkie sal aanbeveel. Julle is enige tyd welkom terug.

Elardus B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Lovely setting, very comfortable, has all you need. Fantastic setting. This was our 2nd time staying here and we loved every minute as before. Superb braai area, comfortable in every way. Well-appointed kitchen and lapa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Zebula Prop 2876
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is baie dankbaar dat julle lekker gebly het. Julle is enige tyd welkom terug.

Lizette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Zebula Prop 2876, baie mooi en goed toegerus. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Zebula Prop 2876
Goeie dag, baie dankie vir jou mooi resensie. Hoop om jou weer te sien.

Liesl B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Great stay with the family. We had a great stay and were surprised with all the things to do in and around Marloth. Close to the Crocodile Bridge gate, and the kids were able to relax on the days we did not go to the Kruger. Perfect for a family of 4.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Zebula Prop 2876
Thank you for your lovely review. We are excited that you enjoyed your stay. Hope to see you again.

Liezl H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Kos vir jou siel. Ons het so lekker gekuier by Zebula Prop. Pragtige netjiese plekkie, smaakvolle moderne dekor en 'n lieflike buite kuier area. Salige rustigheid. Al die diere wat kom kuier was 'n groot bederf. Kos vir mens se siel. Ons het ons harte verloor in Marloth Park. Die swembadpomp se aan tye het so bietjie gepla, soggens met dagbreek en as mens vroegaand kuier om die vuur, dan wil mens graag die bosgeluide hoor. Verander asb die pomp se aan tye.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Zebula Prop 2876
Goeie dag, baie dankie vir jou mooi resensie. Ek sal met die skoonmaakdienste praat om die pomp tye te verander. Ons is bly julle het lekker gekuier. Ons hoop om julle weer te sien.

Ella R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Perfekte wegbreek plekkie. Dit is 'n baie lekker en ten volle toegeruste plekkie. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie vir jul vriendelikheid, sal beslis weer daar kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Zebula Prop 2876
Baie dankie vir jou mooi resensie. Julle is enige tyd welkom terug. Mooi dag verder.

Chantelle P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Die plek is pragtig en baie mooi ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Zebula Prop 2876
Dankie vir jou mooi resensie. Ek is bly julle het lekker gebly. Ons hoop om julle weer te sien.

Michelle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Goed geleë. 10/10 sal die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Zebula Prop 2876
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien.

Freedom M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Perfect place and quiet. Really enjoyed it with the family and the kids had fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Zebula Prop 2876
Thank you for your lovely feedback. You are welcome to visit us anytime.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2876 Tarentaal Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed54971dd84c51056f22ef2d342fb8e9685059abd9b738f6ca66169212d1ae53ecb9d96d25e9e7bc5260008654e503bcaa31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 2876 Tarentaal Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.3368395 31.795067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang