Zimbali Boulevard
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hilltop Estate, Unit 124 Zimbali Lakes Boulevard Suites, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Zimbali Boulevard is 'n selfsorgwoonstel in die Zimbali Lakes Boulevard Suites in Ballito, KwaZulu-Natal. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste, 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n balkon, gemeenskaplike swembad, veilige parkeerplek op die perseel en die Zimbali Buiteklub. Hierdie eenheid is naby winkels, restaurante en die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Nomthandazo Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hilltop Estate, Unit 124 Zimbali Lakes Boulevard Suites, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hilltop Estate, Unit 124 Zimbali Lakes Boulevard Suites, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang