Successfully reported

Zeekoe Lodge River Rome Cottage

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Claudia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Zeekoelodge is 'n juweel op die oewer van die Vaalrivier. Die Old Rock Cottage is 'n rustieke kothuis reg op die oewer van die Vaalrivier met die mooiste uitsig, onvergeetlike sonsondergange en die kalmerende gedruis van die water. Ons het lekker gebly, dit was net 'n baie koue tyd van die jaar en so na aan die water was dit ekstra koud. Die knus kaggelvuurtjie het baie gehelp, maar ek sou ekstra komberse of selfs 'n elektriese kombers in die winter aanbeveel. Goeie viswaters, maar geen enkele byt terwyl ons daar was nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Zeekoe Lodge River Rome Cottage
Baie dankie vir u pragtige terugvoer — ons waardeer dit opreg! Ons is so bly om te hoor dat u Kothuis en sy unieke ligging aan die Vaalrivier geniet het. Daar is inderdaad iets besonders aan die sonsondergange en die rustigheid van die rivier. U voorstel oor ekstra komberse en elektriese komberse in die winter is waardevol en reeds op ons lys van verbeterings vir die kouer maande. Dis wonderlik om te weet die kaggel het vir warmte en geselligheid gesorg. Ons hoop om u gou weer te verwelkom by Zeekoe Lodge — hopelik met ’n vis of twee wat hierdie keer byt!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Ansie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 1 526
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 526
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 526
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 573, Zeekoefontein, Portion 68, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b83a1b6e50504201ee4af547dd443588f241cf5e08dc1a99854623f7012d266901811903f285ac9cb134833496bb95b4885?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 526 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Farm 573, Zeekoefontein Portion 68 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.734545372891 27.636222364418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang