Successfully reported
+40

Zeekoegat Historical Homestead

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeekoegat Historical Homestead, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zeekoegat Historical Homestead bied egte plaasstylverblyf in 'n geskiedkundige opstal wat in 1795 gebou is. Dit is op 'n rustige werkende plaas geleë aan die voorheuwels van die Langeberg-bergreeks in Riversdal. Die plaas is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek van die stadslewe.

Zeekoegat Homestead is 'n selfsorghuis wat verdeel is in 'n groot bo-area wat 4 gaste en 1 klein kind kan akkommodeer, en 'n aparte eenheid met 'n buite-ingang wat 2 gaste kan akkommodeer. Ander geriewe sluit 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n sitarea, eetarea, 'n goed toegeruste kombuis en 'n kaggel in.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die onderste eenheid met 'n aparte ingang beskik oor 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie.

Hierdie verblyf is vir diere- en natuurliefhebbers. Daar is 'n wye verskeidenheid huisdiere, insluitend raserige vriendelike honde en kraaiende hane wat dagbreek aankondig. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die omliggende area bied baie besienswaardighede vir natuurliefhebbers, fiksheidsfanatici, wynproewers en kuns-entoesiaste. Gaste kan die draf- of fietsryroetes langs paadjies wat deur die koeie uitgetrap is verken, in die rivier gaan swem of net met 'n goeie boek ontspan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Richard C
5.0
Great, loved the farm animals. Beautiful setting and superb hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Ilana V
Gesin met klein kinders
5.0
Een aand oorgeslaap oppad tussen Kaap en Plett. Het slegs een nag oorgebly, maar kon maklik 'n paar dae daar ontspan het. Alles baie gerieflik en baie...
Sien meer
Apr 2025
Charl B
Gesin met tieners
5.0
Rus en vrede op die plaas. Pragtige ou huis en pragtige werf met baie diere. Mens kom baie vinnig tot rus!
Sep 2024
Etienne B
Saam met lewensmaat
5.0
Zeekoegat Homestead is a spacious, charming historical stay with a welcoming farm. Zeekoegat Homestead is one of the few places listed ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Heather H
Saam met lewensmaat
5.0
Warm country hospitality, lovely walks, and fabulous manor house to ourselves. A wonderful family getaway in the heart of the company o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Zeekoegat Historical Homestead, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zeekoegat Historical Homestead het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeekoegat Historical Homestead, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb115529658d1e6d82b44e9c6c030192eacdc1497ff44293997157972b7ebc6330b5d2b8a664cf44c663c02cc937db797b848?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Zeekoegat Historical Homestead Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.067736906257 21.256052421426
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang