Successfully reported

Zeekoehut

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Kevin S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Zeekoehut was n lieflike plek. Zeekoehut was n lieflike plek. Sal verseker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henri
Zeekoehut
Goeiedag Meneer Baie dankie vir u resensie. Zeekoehut Groete.

Bertie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie dankie. Was baie netjies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Rustigheid. Heerlik gekuier, dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Harry S
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jun 2025

Nie 'n goeie ondervinding nie, het nie oorgeslaap nie, teruggekeer huis toe. Geen warm water vir stort nie, gasbottels was leeg. Nie genoeg komberse vir winter nie. Hut is baie koud.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Okt 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johannes P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Apr 2024

Owner never returned any of our calls. Kind present caretaker. Dirty cold shower. We had to leave 7 am Sunday morning, couldn't bathe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Henri
Zeekoehut
Good day Mr. Papo We apologise for any inconvenience you experienced during your stay at our venue. We appreciate your feedback and will be in contact with you shortly.

Margaret F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2022

Unit we stayed in needs repairing. Security gate a problem - could not open it. Gas-operated hot water not operational. Shower drain blocked. The owner of the establishment needs to attend to small issues as listed above. General maintenance of unit. He must be aware of these problems because they are listed as problems in the little booklet left for guests' comments. Would not recommend it to a friend until the problems listed are attended to. Otherwise, the place is in peaceful surroundings, clean, neat and tidy. Joseph, the on-site manager, is very helpful and readily available to assist.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Henri
Zeekoehut
Good day Margie, thank you so much for your feedback we truly appreciate it. We will definitely sort out the problem. We hope to see you soon. Kind regards, Melissa

Wicus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2021

Iets anders. Dis nou wel nie die normale vakansie-oord met winkels en vermaak nie, maar is baie rustig as jy net langs die swembad wil lui-lekker lê en rus, die plekkie is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Annemarie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2021

Netjies. Skoon. Vriendelik. Dit is mooi skoon en alles werk. Heerlik vir families, ek is nie seker of ek sal deel met ander families nie. Daar is net 1 braai area.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Henri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 189, Zeekoegat, Roodeplaat Dam, 0021, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd009fc0b4b82960816e1952e28a377b0f1ea95d58f292044dd75876e847186b4c1a8cbba15aa9b5683dca05b8c627626431d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 9 5 1 4 Plot 189 Zeekoegat 0021 Gauteng 021 201 8901 10:00-18:00 10:00 -25.650116278608 28.335230204591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang