Zeekoehut
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 189, Zeekoegat, Roodeplaat Dam, 0021, Gauteng
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Zeekoehut is net buite Pretoria geleë, sowat 1 km vanaf die Roodeplaatdam-hengelterrein en is langs Roodevallei-konferensiesentrum geleë. Dit bied akkommodasie naby talle trou-venues en is ideaal vir gesinne wat 'n slaapplek benodig, asook 'n plek om familieverjaardae, maatskappy-spanbougeleenthede, familie-reünies, jaareindfunksies, bachelor- en bachelorette-partytjies aan te bied of net saam te kuier. met vriende wat wil uitklim en die bos geniet en 'n groot vreugdevuur maak.
Daar word 5 selfsorg-, alleenstaande eenhede aangebied, volledig gemeubileer vir verblyf en kan addisionele karavaankampeerders akkommodeer indien die venue in sy geheel bespreek word.
Die venue kan ook gehuur word met 'n groot 12 x 9 m lapa, met basiese kombuis en ablusiegeriewe, 'n boma vir 'n vreugdevuur, 'n swembad en genoeg spasie vir kinders om te speel en hulself besig te hou. Zeekoehut het ook veilige parkeerplek vir gaste se voertuie. Die lokaal moet vooraf met die kantoor gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Henri Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Plot 189, Zeekoegat, Roodeplaat Dam, 0021, Gauteng
- Gaste dink Zeekoehut het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 189, Zeekoegat, Roodeplaat Dam, 0021, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang