Successfully reported
+39

Zeeland Pier 1001

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Heerengracht Street, Zeeland Pier, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 028 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Zeeland Pier 1001 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die Kaapstadse middestad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie gewilde bestemming kan verken.

Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die eerste slaapkamer het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die tweede slaapkamer gebruik maak van 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n ruim privaat balkon met sitplek en ongerepte uitsigte geniet, asook 'n gemeenskaplike dakswembad, 'n binnenshuise plonspoel en 'n gimnasium. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omliggende area sluit in die V & A Waterfront, die DHL-stadion, Iziko Bo-Kaap Museum en Tafelberg-kabelkar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perch Short
Stays

Eiendomme 100+

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 13 Heerengracht Street, Zeeland Pier, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 028
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 028
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 028
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Heerengracht Street, Zeeland Pier, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb62fcd302201ff9750c79daec6a5ecaf03d0dda3cc51f082456000190d3f0db64ed6d69de3baf58d5472b7720e4f10227063?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 028 per nag, vir 4 mense 13 Heerengracht Street Zeeland Pier 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-00:00 10:00 -33.916383 18.431769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang