Successfully reported

Zeezicht Apartments

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
William R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Blissful. Very satisfactory. We loved every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantasties! Dit was fantasties wat amper nie genoeg is om dit te beskryf nie. Elizan, die gasheer, en haar assistent, Sibo, was regtig vriendelik en behulpsaam en het seker gemaak ons verblyf was elke sent en al die moeite werd. Ons het dit so baie geniet dat ons onmiddellik weer 'n wegbreek naweek bespreek het by Zeezicht. Die uitsig is pragtig en die see dra by tot 'n lieflike rus en ontspanne tyd. Alles is baie mooi versorg en daar kort niks nie. Baie dankie, Zeezicht. Well done!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Awesome! This is one of those places you have to visit and experience yourself to understand its magnificence. The view is out of this world, the service is world class and the apartment is not only clean, it also contains everything a couple needs on a holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Luuks en weelderig, met 'n fenomenale uitsig. Dit is een van die mooiste plekke wat ons nog in gebly het. Beide die uitsig en die binnekant van die woonstel. Aandag word gegee aan die kleinste detail. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naseem F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Very peaceful and relaxed, kids enjoyed. Was incredible, great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Ideale ligging, pragtige seeuitsig vanaf beide slaapkamers en ingeboude stoep. Mooiste uitsigte en die perfekte ligging by die see vir 'n rustige wegbreek. Vinnige afstap na die strand. Swembad en braai goed benut. Top klas kliëntediens. Bestuurder het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te laat bly. Hoogs aanbeveel en ons sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chantel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Vriendelik, pragtige uitsig, goeie diens. Was baie lekker. Die see-uitsig is so mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elizán Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 1st Avenue, Shelley Point, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96efd3174a3d56fac718ed00cb0e6b4bc53b4704e273363ea4ab2c8470b7b1047a7e7c8feca9636d106de85ce51af582a029?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 112 5 1 5 66 1st Avenue Shelley Point 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.702768949087 17.967856790738
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang