Zimbali 28 Club Drive
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Club Drive, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Zimbali 28 Club Drive is 'n bekoorlike selfsorghuis op die Zimbali Coastal Estate in Ballito en dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat naby die Zimbali Buiteklub, die Kids' Bushbuck Club en die welige natuurskoon wil wees.
Die huis met lugversorging bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die ander badkamers het elk 'n bad of 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, koffiemasjien, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is in die opwaskamer beskikbaar. Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n eetarea, TV en gratis WiFi.
Die huis lei na groot balkonne en 'n stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Gaste kan ook die swembad, sonstoele en tuin gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Ragini Geverifieer
Eiendomme 31
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 28 Club Drive, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Zimbali 28 Club Drive het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Club Drive, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang