Successfully reported
+57

Zimbali Architectural Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Mahogany Drive, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R14 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Zimbali Architectural Villa is 'n pragtige selfsorgvilla in Ballito se gesogte Zimbali Coastal Estate. Die argitektoniese ontwerp van die villa laat gaste toe om pragtige uitsigte oor die meer, see, woud en gholfbaan te geniet, wat die binne- en buiteruimtes naatloos meng. 'n Koi-dam omring die huis, wat 'n unieke gragagtige effek skep.

Die villa is toegerus met sonkrag en UPS vir WiFi, so gaste voel nie die gevolge van beurtkrag nie.

Hierdie pragtig ontwerpte villa kan tot 8 gaste akkommodeer. Dit bestaan uit 4 en suite-slaapkamers wat elkeen manjifieke uitsigte oor die landgoed bied. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n privaat sitkamer en studeerkamer. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde en vierde slaapkamers is albei ingerig met koningingrootte-beddens, en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en luukse toebehore. Die villa het 2 sitkamers, 'n aparte opwaskamer en 2 buite-eetareas. Gaste kan 'n verfrissende swem in die randvloei-swembad geniet wat oor die meer en gholfbaan uitkyk, of langs die swembad ontspan. 'n Draagbare gasbraai en 'n ingeboude houtskoolbraai-area is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Die Zimbali Coastal Estate bied 'n verskeidenheid geriewe en doendinge op die perseel soos direkte toegang tot die see, 'n 18 putjie-gholfbaan wat deur Tom Weiskopf ontwerp is, 'n spa, fiets- en staproetes, voëlkyk, joga, kajakvaart, restaurante , tennis, piekelbal, basketbal, netbal, sokker, swem, putt-putt, krieket, en meer.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Ligging

  • 6 Mahogany Drive, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 14 950
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 14 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 14 950
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Mahogany Drive, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3ce144d113c0f2854a969243f6f2b7cedac4bdf44869553fc12422b496f4c0643059c300573e7f605fa4910986dbec2bc20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 950 per nag (plek vir 8) 6 Mahogany Drive Zimbali Coastal Estate 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.548800415625 31.19252449557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang