Zimbali Boulevard Suites 102
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Albiza Drive, Zimbali Lakes Boulevard Suites, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Zimbali Boulevard Suites 102 is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Dit is net 'n entjie vanaf die strand, restaurante en King Shaka Internasionale Lughawe. Dit is 'n ideale opsie vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en elke badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien toegerus. Die sit- en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Gaste kan gebruikmaak van die kompleks se geriewe, wat 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en kinderspeelarea insluit. Veilige onderdakparkeerplek word ook voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Ragini Geverifieer
Eiendomme 31
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 13 Albiza Drive, Zimbali Lakes Boulevard Suites, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Albiza Drive, Zimbali Lakes Boulevard Suites, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang