Successfully reported

Zimbali Seaview Phezulu Villa KRH1

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Timo M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Great! My friends and I had an amazing time at Zimbali.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharm N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Awesome. Comfortable and spacious to accommodate 8 guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandra M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2022

Baie lekke. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sinovia B
Kort verblyf
4.8
Mei 2021

Very nice unit. Unit was serviced every day. It was very well equipped and modern.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danique V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2021

Baie lekker. Baie mooi, van die deure sluit nie en een van die kamers word baie nat as dit reën.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Janet C
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Mei 2021

Die villa is verwaarloos en verskeie foute was teenwoordig. Onaangename kuier gehad, huis is verwaarloos, een badkamer stink verskriklik, ander het nie warm water nie, nog een word nat as dit reën. Garage ligte werk nie, toilette werk nie reg nie, stoofplate sit nie af nie ensovoorts. Onverskoonbaar in die prysklas. Ons het daar vertoef 10 Mei en het eers 1 Junie ons deposito terug ontvang na verskeie eposse aan die administrateur. Vermy ten alle koste.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 237

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 4 100
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 100
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d5b33f22f1b0dfdc1e0fb1211f5eb4c489a116ff73b45b8d95e238ba212bf234ab00022c70dea8223d9e2142c188bd6333c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Zimbali Coastal Estate Zimbali 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.562315487644 31.187837473402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang