Successfully reported

Zimbali Suite 213

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sunet V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Ons het baie lekker in die woonstel gebly. Dis lekker naby aan Ballito. Hierdie is 'n heerlike woonstel wat alles het wat jy nodig het. Het baie lekker hier gebly. Was netjies en skoon en ons kon al die geriewe van die estate geniet. Dis 'n baie mooi plek. Mens kan net nie regtig met jou voertuig in die estate rondbeweeg nie. Maar kan gratis van die shuttles gebruikmaak om by die verskillende plekke uit te kom. Sal enige tyd weer daar bly. Die hotel het baie mooi swembaddens en restaurante. Ons moes net baie rondvra om uit te figure waar alles was en hoe dit werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Will be back. Lovely! Great resort and excellent facilities for active people like ourselves. Our host was superb and the folks working around the resort were all extremely welcoming and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Pranduth Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Corkwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd393df9c3390c030db623ad5ca1335b58d2b33bead868b8d88ed5722631c9d2b390aabb45b3f477d08473a871c7223abf0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 5 Corkwood Drive Zimbali Estate 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.56275914964 31.189010226181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang