Successfully reported

Zoe Bush Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Martha V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Heerlik. Dit was heerlik, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Docase M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Awesome. It was amazing. I loved everything about the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Sien bo. Die verblyf was kort (slegs vir een nag) maar goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wiets Z
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Lekker gewees. Dit was lekker gewees om daar oor geslaap. Plek was netjies en skoon, ontvangs was goed en ontbyt was lekker gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew D
1 nag Besigheidsreis
2.8
Apr 2025

Nie 'n "bush" ondervinding nie. Gerieflik vir oornag. Ek het lekker gebly. Maar 'n paar goedjies het gepla: Dit was nie maklik om die plek te kry nie. Bush Lodge is nie 'n korrekte beskrywing van die plek nie. Min "bush" - meeste van die plante in die Lodge-terrein is uitheems, min bosveldplante; 'n mens is beperk tot die omheinde terrein, geen "bos" uitstappies of bosveldondervinding nie. Aan die ander kant - 'n baie goeie plek om groepe te bring en werkswinkels te hou! Al die fasiliteite is gerig op groepaktiwiteite. Dankie vir die dame wat die plek bestuur en baie lekker kos vanaf haar kombuis!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Ntombizodwa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 344, Grootvlei, Pretoria, 0120, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA011267239980ac017b7bbb404b15f797ed302d4ed374ef0446cbf93111eae65a593392bba65e683f25ee843939dc85a0b4d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Plot 344 Grootvlei 0120 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.532499425334 28.280965089798
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang