Successfully reported
+87

Zonnenstrahl Caravan Park

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 371, New Street, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R420 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zonnenstrahl Caravan Park is op die buitewyke van die Nieu-Bethesda in 'n boomryke tuin met groot wilgerbome.

Die kampterrein 8 kampplekke met kragpunte en water by elke plek. Daar is braaigariewe beskikbaar. Die ablusieblok het 2 badkamers, elk met 'n stort, toilet en wasbak en 2 enkel toilette.

Oupa Rendo is 'n rustieke selfsorgeenheid met een kamer in die Zonnestrahl-kampterrein en dit maak gebruik van 'n gedeelde ablusieblok. Die eenheid bies slaapplek aan 3 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelbed.

Zonnenstrahl Caravan Park is 'n fantastiese keuse vir gaste wat op soek is na 'n bekostigbare kampverblyf met 'n ryk geskiedenis in 'n rustige omgewing. Die terrein het 'n lieflike uitsig op die Compasberg.

Zonnenstrahl Caravan Park was in 1877 gebou deur BJ Pienaar. Die perseel behoort aan sy kleinkinders.

Gaste kan die beeldskone uitsig op die berge en die rustigheid van die natuur geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Johan P
Saam met lewensmaat
5.0
Japie het ons hartlik verwelkom en tuis en veilig laat voel. Ablusie was skoon en gerieflik met 'n ktagpunt in badkamer. Staanplek word netjies onderh...
Sien meer
Jul 2025
Brian R
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. Friendly owner and staff. Well organised. Nice and quiet. Plenty of hot water and great water pressure. Very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Kobus J
Saam met lewensmaat
5.0
Salig. Ons het elke oomblik geniet. Die plekkie is klein en die kampeerplekke is egter lekker ruim met baie skaduwee. Japie en Elize is die beste en h...
Sien meer
Mrt 2025
Ruchelle T
Saam met lewensmaat
5.0
Good, would recommend. Good service and beautiful campsite.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Jamie L
Saam met vriende
4.8
Great place to camp, quiet and secure but within walking distance of the town. Friendly staff keep the small caravan/camp grounds clean...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Elmaree Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 104

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Plot 371, New Street, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Zonnenstrahl Caravan Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 420
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 420
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 371, New Street, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac8a46339614ee49a3fb6b31cf83c0dddcac17b8c21e892d874fbd1c046c1ba8a0aae19c3b9e8f3fc2b1d9063b9511b0f262?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 Plot 371 New Street 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.873456060167 24.55181279259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang