Successfully reported

Zonnenstrahl Guesthouse

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Rethea B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Groot seën. Nieu Bethesda is 'n moet stop, dit is vir seker 'n hidden gem. Die antieke Zonnestrahl was vir ons 'n groot blessing. Die bad was so lekker en min plekke het lekker kussings en julle suvet en kussings was. Dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie V
1 nag
5.0
Apr 2025

Siellerus. Verblyf was heerlik en rustig. Alles was in plek, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne B
1 nag
5.0
Des 2024

Lekker gebly. Kort net WiFi. Verder het ons lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

The eenheid is ruim, gerieflik, goed toegerus en skoon. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Baie geniet. Het baie lekker gebly en die verblyf geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Madie E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Goeie ou wêreldse rustige omgewing. Net oornag, was alles in orde behalwe vir die badkamerreëling wat van die muur afval as jy jou handdoek wil ophang.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Willie E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Pragtige verblyf, goed geleë. Baie goeie vooraf kommunikasie en baie vriendelike ontvangs. Was baie koud maar die verwarmer, kaggel en warmkomberse het baie gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
1 nag Gesin met tieners
2.4
Des 2023

Eenvoudig. Pragtige antieke meubels.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Riana W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Oornagbestemming, gerieflik, netjies. Pragtige antieke styl meubels, ruim vertrekke, welige en rustige tuin. Linne en handdoeke heerlik vars. Ideaal vir oornag op die lang pad kus toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmaree
Zonnenstrahl Guesthouse
Baie dankie, waardeer positiewe terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Elmaree Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 104

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 371, New Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6f2be8529ef883c15a080071b3a9213b0b98ed93699695af356fc0f7ef0cecadba984ab7926526a5cae617329a567256a46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 33 5 1 4 Plot 371 New Street 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.873355072597 24.551473904068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang