Successfully reported

Zorganta Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Melissa K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Skoon en netjies, vriendelik en heerlike beskuit. Die diens was baie vriendelik en die plek was baie skoon en veilig. Parkering ook onder dak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Zorganta Guest House
Goeie middag Melissa Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer opreg. Ons is so bly julle het lekker by ons gebly. Julle is altyd baie welkom by ons. Gastehuis groete Annelise

Raphuti M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome. I think the host runs the place very professionally. The room was big and clean. We had everything we needed. The host speedily responded to any question we had. We highly recommend the place; it offered us peace of mind, and we wished we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Zorganta Guest House
Good Morning Thank you very much for your kind words. We really appreciate it. You are always welcome here at our Guesthouse. Kind regards

Laruska G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Fantasties. Baie netjies en rustige plekkie om by te bly en oulike speelplek vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Zorganta Guest House
Middag Laruska Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om gou weer van jou te hoor. Gastehuis groete

Daniel K
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie professioneel en netjies en skoon. Beslis. Baie goed geleë. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Zorganta Guest House
Hi Daniel Ag baie dankie vir jou, ons hoop om jou gou weer te sien. Gastehuis groete

Anel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Onverwagte uitmuntende kliëntediens, detailbederfies, smaakvolle dekor gerief! Direk na ons bespreking het die goed saamgestelde inligting wat Zorganta Gastehuis vir ons gesms het, ons dadelik laat welkom en gerus laat voel vir ons verblyf by hulle. Ons was aangenaam verras met die pragtige dekor van ons kamer. Die talle detailbederfies het vir seker dat ons kuier by Zorganta Gastehuis ekstra spesiaal was. Ons sal vir seker weer by julle tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Zorganta Guest House
Hi Anel Wow, baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Gastehuis groete

Marina K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Ek kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Zorganta Guest House
Hi Marina Baie dankie vir jou, was baie lekker om julle by ons te kon hê. Groete

Lee-ann O
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Rustig en netjies. Baie vriendelike diens. Pragtige skoon netjiese plek. Sal definitief weer daar gaan bly as daai kant toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Zorganta Guest House
Goeie more Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle by ons te kon hê. Ons is dankbaar julle het lekker gebly by ons. Groete Annelise

John T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Comfortable and clean. Very comfortable beds, clean and tidy. We enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Zorganta Guest House
Thank you very much. Hope to see you soon again.

Lené N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Fantastiese diens. Dit is ideaal vir gesinne of 2 paartjies wat saam reis. Dit is 'n baie mooi plek en die beddens is hemels! Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Zorganta Guest House
Hi Lenè, Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om julle by ons te hê, Hoop om julle gou weer te sien. Groete

Clarise J
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Waarde vir geld. Skoon en netjies met uitstekende diens, baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Zorganta Guest House
Baie dankie Clarise. Dit was n voorreg om julle by ons te kon he.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 237

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 86 Beethoven Street, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhNmQ1M2ViLTg1ZWItNGFhYS1iNzgyLThmYjZmOGFlODk4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 86 Beethoven Street SW 5 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.74156 27.8283
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang