Zorganta Guest House
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 86 Beethoven Street, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Zorganta Guest House bied gerieflike verblyf in 'n stil woonbuurt in Vanderbijlpark. Gaste kan tuis voel en ontspan in die tuin.
Ons 5 kamers is pragtig ingerig. Elke kamer het 'n privaat ingang van die tuin af en 'n en suite-badkamer. Verder het elke kamer lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, en linne en handdoeke word voorsien. 'n Wasgoeddiens en ontbytpakkies is beskikbaar teen ekstra kostes en moet 1 dag voor aankoms gereël word. Die gastehuis het braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Geniet 'n skemerkelkie-bootvaart op die Vaalrivier, besoek die Sharpeville Gedenkteken, en gaan speel 'n potjie gholf by die Emfuleni Gholflandgoed.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Annelise Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 237
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 86 Beethoven Street, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink Zorganta Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 86 Beethoven Street, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang