Successfully reported

Zoutpanputs Game Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Johanna C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Kalahari skoonheid, stilte, helder sterre, kos vir die siel. Fantastiese omgewing en fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene P
1 nag
5.0
Mrt 2023

Voorwaar n spesiale blyplek waarheen mens wil terugkeer. Goed toegeruste verblyf met besonderse interior en meer as wat 'n mens nodig het vir heerlike saamkuier omring deur pragtige duine en om van die unieke soutpan nie eers te praat. Voorwaar 'n besonderse blyplek om aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Lovely accommodation. Well equipped kitchen. I would suggest leaving a map of the farm for the 4x4 enthusiast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duncan G
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Overnight stay on the way to Kgalgadi. Fantastic location and setting, visited the salt works and watched the sunset over the pan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Very nice and pleasant. Really enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrix N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Die hoogtepunt van ons besoek aan die Kalahari! Pragtige plek! Die fasiliteite bied meer as wat mens verwag. Die ideale Kalahari wegbreekplek. Ons hoop van harte dat ons weer daar kan gaan kuier. Dié keer heelwat langer en saam met ons gesin. Baie dankie vir vyfster, plaasverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Zoutpanputs Game Farm
Hallo Baie dankie vir die goeie terugvoering. So lekker om te hoor die mense geniet dit ook so om daar te bly. Sien julle weer.

Nadia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Absolute sielsvreugde! Wonderlike plek waar mens net kan "wees". Liezel het ons tuis laat voel, meer vertel oor die area en sommer net lekker gesels. dankie vir die roosterkoek! Dit was 'n wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Zoutpanputs Game Farm
Baie dankie. Dis lekker om sulke terugvoering te kry.

Dale T
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2022

What a restful place! I would recommend it to anyone! A well equipped, well maintained accommodation. The roosterkoek was a wonderful welcome gift! Liezel and her family were very welcoming and showed us around the farm - I thought way more than duty calls. I would go back in a flash!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Henriette
Zoutpanputs Game Farm
Thanks, always nice to have a positive respond. Hope to see you soon.

Etienne Beyers M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2018

Uitstekend! Egte Kalahari-ervaring in 'n uitstekende kampterrein met besonderse gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Zoutpanputs Game Farm
Ag baie dankie daarvoor. Dit is vir ons baie lekker as ons weet ons mense kuier lekker.

Jd G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2018

Gerieflik, netjies in baie mooi omgewing. Goeie ligging op pad na Namibië. Kombuis, eetkamer, braai-area goed toegerus en baie gerieflik. Fantastiese omgewing en wildlewe in die Kalahari.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 8 400
per nag, vir 14 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 400
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R 8 400
per nag, vir 14 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zoutpanputs, Kalahari, 200 km from Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78b1e50a4ef08743425466283672d91fede8d2e0f375e3a506a64907e4422e1fbcd0c9f6026f119321c3548cf941fb35270e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 400 per nag, vir 14 mense 13 5 1 5 Zoutpanputs Kalahari 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.054194598742 20.497356504299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang