Successfully reported
+39

Zoutpanputs Game Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zoutpanputs, Kalahari, 200 km from Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R8 400 per nag, vir 14 mense

Beskrywing

Zoutpanputs Game Farm is in die wildernis van die Kalahari 200 km vanaf Upington in die Noord-Kaap. Dit bied aan die natuurliefhebber baie geleenthede.

Zoutpanputs Game Farm het 3 bungalows wat saam bespreek word en slaapplek bied aan 14 gaste.

Die eerste eenheid het 2 driekwartbeddens. Die tweede eenheid het 2 slaapkamers waarvan die eerste slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens het, en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die derde eenheid beskik oor 2 slaapkamers met 2 driekwartbeddens en 'n enkelbed in die hoofslaapkamer, terwyl die tweede slaapkamer 3 enkelbeddens het.

Gaste in die eerste bungalow maak van die Lapa se badkamer met 'n stort gebruik. Die tweede en derde eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n stort elk.

Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike kuierarea met 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, gasstoof en oond, mikrogolf, binnebraaigeriewe en sitplek toegerus is.

Daar is 'n sitarea, kaggel, badkamers en 'n binne- en buitebraai-area. Die verblyf het ook 'n kampeerplek met ablusiegeriewe. Oorgenoeg hout is beskikbaar en kan op aanvraag aangevul word.

Aktiwiteite in die omgewing wat gaste kan geniet, sluit voëlkyk, wildritte, 4X4-avonture en fotografie in.

Basiese benodighede kan by 2 nabygeleë winkels verkry word.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

6

4 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

6

6 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Zoutpanputs, Kalahari, 200 km from Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Zoutpanputs Game Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 8 400
per nag, vir 14 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 400
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R 8 400
per nag, vir 14 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zoutpanputs, Kalahari, 200 km from Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78b1e50a4ef08743425466283672d91fede8d2e0f375e3a506a64907e4422e1fbcd0c9f6026f119321c3548cf941fb35270e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 400 per nag, vir 14 mense 13 5 1 5 Zoutpanputs Kalahari 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.054194598742 20.497356504299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang