Successfully reported
+118

Zuch Accommodation at Pafuri

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Pafuri Avenue, Penina Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zuch Accommodation at Pafuri bied gerieflike selfsorgverblyf in Polokwane en is ideaal vir sakereisigers en gesinne.

Gaste kan tussen verskeie verblyf-opsies kies en sluit woonstelle, villa's en kothuise in. Elke eenheid het lugversorging, 'n privaat badkamer en gemaklike beddens. Daar is ook 'n goed toegeruste kombuis en 'n TV met sekere satellietkanale in elkeen van die eenhede.

Die verblyf spog met 'n swembad, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Gaste kan restaurante, die Peter Mokaba-stadion, museums en winkelsentrums geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chadwen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 47 Pafuri Avenue, Penina Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Zuch Accommodation at Pafuri het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Pafuri Avenue, Penina Park, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00a1599b896e4e8af7eec446461f0ce4bf6e7085db33f4b21b3e6a72ab5b4ad062c4f5176cbb7c6a226a18417177fc952e1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 47 Pafuri Avenue Penina Park 0699 Limpopo 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -23.9304624 29.4536597
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang