Successfully reported

Zuider Zee

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Charl E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Sekerlik die lekkerste kuier in jare. Baie dankie, selfs die tieners was tevrede. Gavin was regtig hoogs professioneel. Behulpsaam en vriendelik. Volgende jaar sien julle my weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michéle J
1 nag
5.0
Nov 2024

Wonderful and refreshing stay at Zuider Zee. Lovely, well-equipped rooms with beautiful views of the ocean and trees. Friendly and very helpful hosts. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie B
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Uitstekende diens gelewer deur die bestuurspan van Zuider Zee. Wonderlike uitsig gehad en baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frits V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Lekker gebly! Baie lekker gebly en die pragtige uitsig geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit was heerlik en ontspannend. Sou graag langer wou bly. Pragtig see-uitsig en baie privaat. Die eenheid was volledig ingerig en mooi ruim kamer. Die houtbalkon is 'n aangename ekstra. Gavin was 'n ware gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Np V
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Uitstekend en ongelooflike see-uitsig. Baie lekker gebly, dankie. Die gasheer is tops! Ek skuld hom die regmaak van die bedkassie waar ek 'n natvlek gelos het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Gasvrye wonderlike mense, baie lekker vakansie. Baie lekker gebly, die eienaar is vriendelik en goed ingelig oor wat in die area te doen is. Wonderlik geslaap met aircon en goeie matras. Mooi uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele D
1 nag
4.6
Okt 2024

Thank you for a friendly and comfortable stay. Thank you for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Heerlik oornag, baie mooi, skoon en veilig! Gavin, die eienaar, was geweldig vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer by Zuider Zee bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Everything we needed and more. Wonderful host, comfortable accomodation, definitely stay longer next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gavin & Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Fairway Drive, Salt Rock, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79331194e8fe45eabe68c2793642c4245db574e01812e5057e4f291a0afd3206d1c69e94f16e7765dbef41baa348a233fa9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 55 Fairway Drive Salt Rock 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.502179492271 31.233090162277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang