Successfully reported

Zuidste Huisie

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Jenna V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Was really amazing! Amazing stay, safe and peaceful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Very pleasant and enjoyable. Very pleasant. Getting into Langezandt Village and getting a key were a bit problematic, and there are too many messages from either the website or Naomi (though she was very helpful when I had to call her regarding the key).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme M
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Rustig, veilig en uniek. Zuidste Huisie ons droom huisie. Ek, my skoondogter, kleinseun (vanaf Limpopo) het die beste tyd gehad by Zuidste Huisie. Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel om daar te gaan vertoef en ons gaan beslis weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Barry S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Lovely house with all amenities, and close to the beach. We had a lovely time in this very pleasant house. The location is excellent, a short walk to the beautiful beach. The house has all the amenities needed for a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter O
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2025

Lekker veilige kuierhuis wat sentraal geleë is om die omgewing te verken. Verblyf was gerieflik en die huis was skoon en netjies. Die buite braaiarea is die hoogtepunt van die huis, maar die braaitoerusting en potte was nie voldoende vir 6 persone nie (ons was 4 en die pot kon skaars ons vleis inpas). Daar is wel basiese battery-rugsteun vir die TV en sekere ligte, maar dit is uiters beperk en behoort uitgebrei te word vir gaste se gerief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
1.0
Mei 2024

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Dean M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Sufficiently equipped and plenty of space to entertain friends. We had a great stay, just wish the WiFi was useable. Great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
Zuidste Huisie
Thank you Dean, it was a pleasure in hosting you at Zuidste Huisie. And yes, we are currently looking for a better Wi-Fi service provider, and the load shedding is not helping much. Take Care. Naomi

Veren S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Very nice stay. We had a very nice and hassle free stay at Zuidste Husiie. Everything was exactly as described. We will be back for sure. Only thing that was not very good was the quality of the Wi-Fi connection as we had to work during our stay. But difficult now with all the loadshedding all over the place to ensure a good connection.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nawaal W
Kort verblyf
4.6
Feb 2022

Convenient amenities, and loved beach proximity. I was delighted to find the dishwasher tablets. Enjoyed the space thoroughly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2022

Lekker naweek by die see. Alles was daar wat ons nodig gehad het vir 'n rustige naweek weg van die huis. Ek sal in die toekoms weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 203 Zandt Cresent, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA945397d2bab81e0cfe618ff32e3ff1db802fb3fda2583f28dcb34da252f68d838af67e9b06312d88ea3783f79a55de165622?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 203 Zandt Cresent Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.787835684245 20.044268965648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang