Successfully reported

Zuikerkop Country Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Steve G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Nice place to stay and beautiful scenery. A beautiful part of the country. A stunning view from the rooms and dining area balcony. The beds and pillows were very comfortable. The staff were brilliant and always available to assist. The food was well priced and very tasty. The rooms that we stayed in need a bit of a revamp. Apart from that, we had an awesome stay at Zuikerkop Country Game Lodge. Well done to the whole team.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Vrystaat gasvryheid! Dankie vir 'n lekker kuier! Ons het die buitelug, stap en vliegtuie baie geniet. Heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nosipho N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Satisfied. Satisfactory with the stay. I enjoyed your breakfast as well. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Pragtige omgewing. Personeel baie vriendelik. Naweek in die natuur. Heerlike naweek wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlindie K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Beautiful, relaxing and peaceful. Would recommend to anyone! The location is breathtaking, customer service is outstanding and the venue is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Gerieflike verblyf. Baie mooi uitsig vanaf die dek. Baie behulpsame/vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nerika D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2024

Baie goeie gasvryheid. Kliëntediens was puik. Ons het baie lekker gebly. Die enigste teleurstelling was dat daar nie 'n yskas in die kamer was nie. Ons melk, wors en ander eetgoed het afgegaan want ons kon dit nêrens bêre nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lizette S
Kort verblyf
4.4
Des 2024

Dit was lekker. Met aankoms was ons teleurgesteld, want die website sê dat daar lugreëling in die kamers is en daar is slegs 'n fan. Verder was die put-put bane nie in werkende toestand nie. Die wildrit was wel baie lekker en het ons baie wild te siene gekry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Niel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2022

Lovely and view. The scenery was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Michelle
Zuikerkop Country Game Lodge
Thank you for the kind words and compliments. We are delighted to hear that you enjoyed your stay with us and hope you return soon.

Anilia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Dit was voorwaar 'n vyfster behandeling! Die kos was uit die boeke uit! Dis met soveel liefde en sorg voorberei en neergesit. Die spesiale bediening voor die warm kaggel en die moeite om die ontbyt elke keer anders voor te sit. Ons het baie welkom gevoel en die mense was hartlik en vriendelik. Ons sal beslis weer kom en almal wat ons ken nooi om die spesiale plek te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Zuikerkop Country Game Lodge
Goeie middag Anilia Baie dankie vir jou vriendelike en komplimeterende woorde. Ek sal die boodskap so oordra aan al die staff wat gehelp het om julle kuier hier by ons so wonderlik te maak. Ons hoop ons sien julle gou weer. Groete Michelle en die Zuikekop span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zuikerkop Farm, Tandjiesberg Road, Clocolan, 9735, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3M2RjY2Q4LTUxMDEtNGE3NC1hODUyLWYxYWVjMTU2MjNjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Zuikerkop Farm Tandjiesberg Road 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.009360134385 27.586982399225
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang