Successfully reported

Zwartkloof Adventures Tented Camp

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Johannes G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Bosveld. Braai. Kampvuur op sy beste. Besonderse plek. Waarde vir geld. Wat ’n fantastiese ervaring! Die foto's doen regtig nie hierdie plek geregtigheid aan nie – dit is ’n besonderse kamp met ’n ware bosveld gevoel. Jy kry die hele plek vir jouself, wat dit baie privaat en spesiaal maak. Daar is twee eenhede, elk met vier beddens, perfek vir ’n familie of groep vriende. (Hierdie inligting is nie so duidelik in die beskrywing op die webwerf nie). Die lapa is heerlik om by te kuier, vuur te maak en die sterre te bewonder. Die kombuis is slim ontwerp en maak oop na die lapa-area – prakties én stylvol. Alles is goed ingerig en die kamp is stil, netjies en omring deur natuurskoon. Die eenhede is skoon, baie netjies, en word daagliks gediens. Die pad is tot minder as 100m van die kamp geteer – geen gesukkel om daar uit te kom nie. Net meer as 'n uur se ry van Pretoria (deur-tot-deur). ’n Ware wegbreek juweel! Sal dit enige tyd aanbeveel en self weer gaan. Baie goeie waarde vir geld vir 8 mense, aangesien die prys vir die hele kamp is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Zwartkloof Adventures Tented Camp
Goeie middag Baie dankie vir jou terugvoer. Waardeer dit. Ek het die bewoording verander sodat dit meer verduidelik. Geseënde dag vir jou.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petrea S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Rustig en baie skoon en netjies. Was ’n heerlike wegbreek en ’n pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Zwartkloof Adventures Tented Camp
Goeie middag, ek is bly julle het die verblyf geniet. Groete, Jenny.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R516, Zwartkloof Private Game Reserve, 15 km vanaf Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA747fdbab8b3ec38fde0f1f1c921707062d3c09fd1ea2597f31c396a836b212c65828be3fcd92f6414412091e641eae336b91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Off the R516 Zwartkloof Private Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.871036131521 28.186787366867
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang