Successfully reported

LekkeSlaap blog

Kategorie: Mpumalanga

18 Redes (foto’s) om Mpumalanga te besoek …

Mpumalanga, die ‘plek waar die son opkom’, is meer as net een van ons land se pragprovinsies. Dié provinsie is ʼn topbestemming te danke aan die talryke toeristebesienswaardighede wat hier skuil. Ons het 18 foto’s op Instagram gaan soek wat jou sal oortuig om jou tasse te pak en die pad te vat. As jy reeds ’n […]

As ek moeg word vir die lewe in die stad …

As ek moeg word vir die lewe in die stad, lok my die wandelpad; in die veld pluk ek ’n wandelstaf van die naaste doringboompie af, en sing my wandellied, en sing my wandellied. So lui die Afrikaanse volksliedjie wat die meeste van ons uit ons kinderdae onthou. Die nuwe jaar is hier en alhoewel […]

Lekke partytjie-idees vir Oujaarsaand

Is jy op soek na ’n lekke partytjie of musiekkonsert om die Nuwejaar in te wy? Ons het ’n lys van die top-doendinge vir Oujaarsaand en Nuwejaarsnaweek regoor Suid-Afrika opgestel! Kirstenbosch Nuwejaarsvertoning Kaapstad, Wes-Kaap Vanjaar se Nuwejaarskonsert in die Kirstenbosch Botaniese Tuine beloof om weereens gróót te wees. Vanjaar tree Grassy Spark en Jeremy Loops […]

’n Padstal in elke Provinsie!

Wees gerus dié vakansie (maak nie saak waarheen jy op pad is nie), want ons het van die beste en oulikste padstalle in elke provinsie namens jou gaan opspoor! Dit is Desember en die motor is klaar swaar gelaai … Die kinders trek lootjies om te sien wie in die middel moet sit, mamma rits […]

Familie-vakansies

Hier by LekkeSlaap glo ons in familie, maar ons besef ook dat dit soms moeilik is om ’n plek met genoeg doendinge vir die hele gesin op te spoor. Ons het ’n paar lekke plekke in elke provinsie gaan soek wat spesiaal ingerig is om elkeen in jou gesin gelukkig te hou! Die fokus is juis […]

Bobaas Wittebrood by Belgrace Boutique Hotel

Kom verlustig jou in die tipe lafenis wat net die Laeveld kan bied… ʼn kombinasie van luukse bederf-akkommodasie en ʼn onverbeterlike ligging naby ván ons liewe land se gewildste besienswaardighede. Belgrace Boutique Hotel bied jou dit alles-in-een en is die ideale bestemming om jou liefde vir die Laeveld en jou nuwe lewensmaat te versoen. Belgrace sal julle […]

’n Luukse wittebrood-oase by La Roca …

Nelspruit lê in die hartjie van die Laeveld, tussen sitrusboorde en groen heuwels. Hiér is jy altyd bewus van die bosveld se natuurskoon. Nelspruit is die perfekte wittebrood-plek danksy al die doendinge in die omgewing, maar daar is ook nét soveel geleentheid vir “niksdoen”. Saam met jou geliefde kan jy die eerste paar dae van […]

Die Panorama-roete vir platsakke

Die plaaslike toerismebedryf maak dit soms moeilik vir dié van ons wat rande verdien om die juwele in ons eie land te besoek. ’n Uitstappie na die Krugerwildtuin, of selfs net middagete op Tafelberg, kan bitter duur wees. Maar as ’n mens jou huiswerk doen, is dit wel moontlik om Suid-Afrika se mooiste plekke te besoek sonder […]

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang