Verified Reviews
Between Zeerust/Gaborone
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Between Zeerust/Gaborone
Rated 3.7 out of 5 based on 59 reviews.
Zeerust, Between Zeerust/Gaborone
Goedehoop Guesthouse"Pasop vir misdadigers wanneer 'n mens vanaf die weste in die dorp inkom. Daar is ook altyd spoedlokvalle op die pad uit in die ooste."
Zeerust, Between Zeerust/Gaborone
Marico Bosveld Guesthouse"Was te kort daar om verdere opsies te ondersoek."
Zeerust, Between Zeerust/Gaborone
@ Home Guest House"Ons het nie veel gesien nie, was laat daar en vroeg weer weg, maar die area waar ons was is alles duidelik beveilig met diefwering. Hoewel ons na die nabygeleë restaurant kon loop, op eienaar se aanbeveling. En lekker geëet."
Zeerust, Between Zeerust/Gaborone
Bly 'n Biekie"Zeerust is a small town but you'll enjoy travelling to."
Zeerust, Between Zeerust/Gaborone
@ Home Guest House"Dorp oor die algemeen is baie vuil. Vullis lê oral rond en vandat jy inry in die dorp (van Rustenburg se kant af) is dit net vullis wat die wêreld vol waai. Sou dink hulle sal die asgat omhein met betonmure."
Zeerust, Between Zeerust/Gaborone
Bly 'n Biekie"Good for short overnight stays or weekend visits if you want to see game or love nature. It's a quite drive through town and happy it now has a Nandos."
Zeerust, Between Zeerust/Gaborone
At Rest Guesthouse"If it happens to visit the area again, I'll definitely book the same place. At Rest is the best, the owner and staff are awesome!"
Zeerust, Between Zeerust/Gaborone
Grey Lourie Guest House"Die dorp is redelik vuil maar daar is pragtige natuurskoon."
Zeerust, Between Zeerust/Gaborone
Goedehoop Guesthouse"It is a small town with very friendly people."
Zeerust, Between Zeerust/Gaborone
@ Home Guest House"Byna geen resturante waar mens kan gaan aansit vir ete nie."
Zeerust, Between Zeerust/Gaborone
Goedehoop Guesthouse"Die Pick&Pay was baie besig, maar ons het nooit bedreig gevoel nie."
"Zeerust is 'n uitstekende bestemming wat ligging betref. Dis net ver genoeg van die stad in Gauteng, asook Botswana."