Geverifieerde Resensie
Boshoek
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boshoek bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7 resensies.
"Boshoek self is 'n klein dorpie waardeur mens ry op pad na Sun City en Pilanesberg."
"Die area, oor die algemeen, kom redelik afgeleef voor en ek sal dit nie as 'n toeristebestemming (op sy eie) aanbeveel nie. Dit is te ver van Sun City en Pilanesberg af om op hulle geriewe en aktiwiteite aanspraak te maak."
"Jy moet veilig kies. Gaan bly by 'n plek wanneer een van jou vriende alreeds daar geslaap het."