Verified Reviews
Boshoek
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boshoek
Rated 4 out of 5 based on 7 reviews.
"Boshoek self is 'n klein dorpie waardeur mens ry op pad na Sun City en Pilanesberg."
"Die area, oor die algemeen, kom redelik afgeleef voor en ek sal dit nie as 'n toeristebestemming (op sy eie) aanbeveel nie. Dit is te ver van Sun City en Pilanesberg af om op hulle geriewe en aktiwiteite aanspraak te maak."
"Jy moet veilig kies. Gaan bly by 'n plek wanneer een van jou vriende alreeds daar geslaap het."