Geverifieerde Resensie
Central Drakensberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Central Drakensberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 270 resensies.
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Berghaven Cottages"Baie om te doen. Fotografie-paradys. Staproetes amper verniet."
Winterton, Sentraal Drakensberge
Drakensview Self Catering"Ken nie Winterton se toeristebesienswaardighede nie maar dis sentraal geleë indien jy vandaar die omgewing wil besigtig en beleef waar baie is om te sien en te doen."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Berghaven Cottages"Awesome area with a wide range of activities to keep all family members busy."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Pumula Central Drakensberg"Die meeste aktiwiteite wat aangebied word is staproetes. "
Winterton, Sentraal Drakensberge
Drakensview Self Catering"Winterton was vir ons die ideale rondrits plek! Die artikel in die nuutste Weg Platteland het net weer alles onderstreep wat Winterton bied!"
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Berghaven Cottages"Die roofvoëlvertoning was 'n hoogtepunt. Ongelukkig kon ons nie veel gaan stap nie (my vrou het haar rug beseer kort voor ons vertrek), maar dit het nie veel afbreuk gedoen aan die genot en ontspanning van die vakansie nie. Dit beteken maar net ons moet weer soontoe gaan!"
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"Lovely area to visit."
Estcourt, Sentraal Drakensberge
Leopard's Lair"Estcourt self bied nie veel behalwe `n geleentheid om die Wagensdriftdam van nader te beskou en indien jy nie bang is vir slegte paaie nie ook `n geleentheid om Gaints Castle te besoek."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Treks, Trips & Trails"Pragtige area en baie om te doen! Sal volgende keer langer bly!"
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Berghaven Cottages"It was our first time in the Valley - we enjoyed our visit - our time in the Valley was just too short - will do better planning next year and visit for a longer time. So much to do so little time to do it in. "
Estcourt, Sentraal Drakensberge
Blue Haze Country Lodge"Beside the huge delay with breakfast, our stay was lovely"
Winterton, Sentraal Drakensberge
Drakensview Self Catering"Goed geleë en naby baie besienswaardighede ten opsigte van ons land se geskiedenis en die Drakensberge. "
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"Beautiful scenery and so much to see and do."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Birdsong Accommodation"Ons uitsig vanuit die Birdsong Cottage was droomagtig en ons kon sit en staar na buite vir die hele week, maar daar was egter so baie om te doen in die vallei, dat daar baie min tyd vir droom was. Van Westline Aviation se sjampanje stop met hul helikopter bo op die berg, tot die opwindende Drakenspeak Zip lining combo met die kinders (3 en 5 jaar) was definitiewe hoogtepunte. Selfs abseiling is aangedurf. Die "Birds of Prey" se opvoedkundige vertoning by Falcon Ridge kan ook aanbeveel word. Natuurlik was die Drakensberg Seunskoor konsert ook van die hoogtepunte wat ons nooit sal vergeet nie. Birdsong Cottage was binne 15 min se bereik van al die aktiwiteite. Die Valley Bakery was ons gunsteling plekkie om te eet, met vars croissants en hope speelplek vir die kinders."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"We had a great hike up to the Nandis Falls and loved our visit to Falcon Ridge."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"Absolutely magnificent. The scenery is amazing."
Mooi River, Sentraal Drakensberge
Wild Berry Guest Farm"Mooirivier is 'n pragtige plek maar die munisipaliteit sal iets moet doen omtrent die strate."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"Dit is die mooiste vallei in die wêreld. 'n Skoonheid wat jy nie kan beskryf nie. Eet by die plaaslike koffiewinkel, gesels met die plaaslike mense, leer die vallei ken. Dis enig in sy soort en as dit in jou bloed is, kom jy terug en terug. "
Winterton, Sentraal Drakensberge
Drakensview Self Catering"Winterton self het nie baie om te sien nie. Die omliggende omgewing is egter regtig baie mooi!"
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Birdsong Cottages Nr 9"Beautiful area with lots to do. Despite the rain and grey weather we had a lovely time and would love to come back."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Birdsong Cottages Nr 9"Het al verskeie male in die omgewing vakansie gehou, en dit baie verfrissend beleef. Ideale omgewing om na besige jaar weg te kom en weer vars asem te skep in pragtige natuur. "
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Berghaven Cottages"Een van die juwele in die Drakensberge."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"Absolutely beautiful!"
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Pumula Central Drakensberg"Uitstekende bestemming vir toeriste!"