Verified Reviews
Champagne Castle
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Champagne Castle
Rated 4.8 out of 5 based on 117 reviews.
"This is a lovely resort and dinner in an absolutely stunning setting. Very safe and secure. "
"'n Besige deel van die berge met baie aktiwiteite en lekker winkeltjies."
"Daar is soveel om te doen in die omgewing. Die stop by die Valley Bakery en Die Drakensberg Brewery is al 'n instelling. Die round-trip met die helikopter vlug is 'n belewenis en sal dit graag weer in die winter wil doen. 'n Besoek aan die Champagne Valley/Cathkin Park gebied is altyd 'n wenner."
"Die plek is 'n moet op jou emmerskoplysie. Regtig, dis alles die moeite werd! Te danke aan die mooi uitsigte en hikes het ek verloof geraak! Dit is 'n vakansie werd. Veral as jy net wil rustig wees, lekker eet en lekker stap!"
"Baie ander aktiwiteite beskikbaar en is 'n baie mooi omgewing."
"Excellent hikes and other amenities within short driving distance to enjoy. Good roads to cycle on. A walking and biking track nearby. Easy travel from Gauteng. Only problems are the potholes on the road from Winterton."
Cathkin Park, Champagne Castle
River Crossing"Baie om te doen. Heerlike kos! Birds of Prey is 'n moet om by te woon!"
"'n Moet-besoek, baie om te sien en the doen vir avontuurlustiges. 'n Mens kan ook net ontspan."
"I love the Berg - and The Valley offers something for everyone. the Drakensberg Boys Choir is world class, the hikes are well marked and offer stunning views."