Verified Reviews
Champagne Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Champagne Valley
Rated 4.8 out of 5 based on 140 reviews.
"Daar is baie aktiwiteite wat gedoen kan word in die omgewing. Die Canopy Tours was 'n belewenis gewees."
"Will go back as it is paradise, and highly recommend a walk through the Monks Cowl reserve next to Champagne Castle resort. Also fund the activities too expensive to participate in any. Would have loved to do the scooter tour, or go horse riding. Just too expensive for the average South African."
"There is lots to do, even though we as a family chose not to partake in most of them. The places nearby are Falcon Ridge - Birds of Prey Center, Dragon Rock Reptile and Nature Park, mountain biking, Canopy Zipline, hiking, helicopter rides, etc. One of the highlights for us was attending the Drakensberg Boys Choir Concert."
"Great walks from Monks Cowl and Champagne Valley. Scenic and lots to go stop and see."
"If you love the mountains, openness and tranquillity, then it's the place to visit."
"'n Stukkie hemel. Werklik besonderse plekkie wat tot in die diepste van my wese gespreek het. "
"Baie mooi area. Ingestel op toerisme, maar alternatiewe wat meer plaaslike winkels insluit ook beskikbaar. Park bied veilige staproetes in berge. Baie avontuurlike aktiwiteite beskikbaar, baie naby. Heerlike forel, heuning en brood oral te koop."
"Met lekker stapplek, mooi natuur, die Drakensberg se seunskoor, Valley Bakery en Ardmore naby, is die absluut aan te beveel."
"Die hele area bied lekker geleenthede vir oud en jonk om besig te bly."
"Moenie die Drakensberg seunskoor se opvoerings misloop nie. Die 2 supermarkte in die omgewing is genoegsaam toegerus en daar is n paar baie oulike winkels ingestel op toeriste. Dit is nie die stad nie maar n wonderlike buitelewe ervaring."