Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 3570 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
Amber Selfsorg"The best destination for weekends away and holidays."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Old Mill Drift Guest Farm"Worth the stop! Definitely worth the stay."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mystic Mountain Cottage"Ons kuier altyd baie lekker in Clarens. Daar is byna elke keer iets nuuts te sien."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Gypsy Wagons"'n Klein dorpie, met onvergeetlike oomblike met vriendelike mense, en so baie om te sien. Die staproetes was mooi. 'n Defnitiewe mooi wegbreek om te ontlaai en ontspan en weg te kom uit die stad se gejaag."
Clarens, Eastern Free State Highlands
The Country House @ Ridge Road Estate"Heelwat eetplekke en 'n lekker atmosfeer."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Herberg-Klein"Heerlike bestemming, fantastiese kos en winkeltjies om van te kies en te keur."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooikat Cottage"Clarens is altyd 'n nommer 1 op ons besienswaardighede-lys en stel nooit teleur nie!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Bikiberg"Lekker ontspanne atmosfeer. 'n Pragtige vakansiedorpie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Birch Cottage"Rustige dorpie, mooiste winkels, heerlike restaurante en beste omgewing!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Birchwood A & B @ Clarens"Dis jammer dat Clarens baie kommersieël geword het. Het onveilig gevoel met die karwagte wat jou pla. Die dorp se strate is vervalle. Van die winkels se personeel is baie onprofessioneel & van die winkels se aantreklokale is baie slordig."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooikat Cottage"Daar is talle dinge vir alle smake binne goeie bereik in en rondom die dorp."
Rosendal, Eastern Free State Highlands
The Rosendal Post Office"Rosendal is 'n plek waar jy kan rus en ontspan."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Groenhoek Guest Farms"One of South Africa's most beautiful areas!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Willow Villas"Baie lief vir Clarens. Die dorp kan partykeer bietjie besig raak, maar nog steeds altyd lekker om daar te wees."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Cherry House"Opi Plaasstoep Restaurant is 'n heerlike eetplek, kuierplek en sommer 'n mini "shopping mall". Die kos is voortreflik en die eienares die oulikste en vriendelikste!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Lavender & Rust"Clarens is fantastic. What a special, little town with an amazing village vibe. From hiking, mountain views, brewery, food and shopping, Clarens offers it all. So many wonderful eating places, The Courtyard is a must. Best custard slices ever eaten. We will definitely be back, but for longer."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Lavender & Rust"Clarens is 'n dorp wat omsien na sy toeriste en jy voel veilig en baie welkom."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Cherry House"Die mooie natuurskoon, skoonste strate en lekkerste kersies en kersie-melkskommel by Die Orangepeel koffiewinkel - 'n moet vir almal."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Cherry House"Wow, they still have working street lights, and street name boards, felt safe to go for a walk. Clean and neat."
Clarens, Eastern Free State Highlands
de Minimalist House"Heerlike klein dorpie! Die Duitse restaurant was absoluut puik!"