Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16607 resensies.
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Soleil"The weather was not perfect, but we still could explore the town for future visits. Beautiful beaches and friendly restaurants."
"Websites are outdated and some of the places don't exist anymore."
Vermaaklikheid, Ontsnap Uit Kaapstad
Thorn & Feather"Daar is 'n mooi aan Vermaaklikheid. Ongerepte natuurskoon."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Bella Mia"Het my laat dink aan die Klein Karoo, net nader aan die see."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kelkiewyn"Vriendelike plek met heerlike restaurante, 'n bierbrouery, pragtige strande - 'n kuierplek vir oud en jonk."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kaijaiki Country Inn and Restaurant"Goeie wegbreek bestemming. Vriendelik mense. Vakansiedorp."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Kingfisher Heads 17"Die wêreld was natuurlik spons-nat. Lekker plek vir bootmense. In die somer sal dit baie lekker wees daar. Winkelgeriewe op Velddrif is maar eina. Laaiplek se Superspar is 'n goeie kleinhandelaar. So ook PnP op Vredenburg."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Werf on the Beach"Bietjie min om te doen, maar nogsteeds baie lekker en mooi."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekker Rus"Langebaan for us is quiet but peaceful and because we are a family with young children, it would be nice if Langebaan had more family-friendly activities to do like horse riding or quad biking."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Ons ken al vir Gansbaai 'n geruime tydjie. As jy bewus is van die dorpie en sy mense, kan mens die beste maak van Gansbaai en omliggende dorpies."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Milkwood Cottage"Netjies, velige area, asook goeie kontrole by ingangs-hek."
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Outdoor Arena"Lovely area. Great for us as it has nice roads around it. No place really to get dinner, but we got meat and wood and made a great braai. "
"'n Besoek in die middel van die winter gaan altyd uitdagings rondom die weer bied, maar dit is 'n pragtige dorpie. Dit is baie stil in die middel van die week, amper verlate. Diens by eetplekke was goed. Die winkels bied die nodige. (Die nuwe OK se betaalstelsel het egter altwee kere wat ons daar was ongedaan geraak). Na die groot storm, was die paaie na die punt en Suiderstrand feitlik onbegaanbaar. Nietemin, Agulas is 'n lekker plekkie om te gaan afsaal en asemskep."
Botrivier, Ontsnap Uit Kaapstad
Basterskloof"There are some great coffee stops and a couple of resaurants that we didn't try but looked like good eating out options."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Jubel n Juig Self-Catering"Heerlike, skoon, pragtige dorp om te gaan rus."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Arumvale Country Retreat"Ons het Swellendam se restaurant as hondevriendelik ervaar, meeste plekke het buitespasie, die enigste probleem was dat dit baie koud en nat buite was en ons het gesukkel om 'n plek te kry wat bereid was om ons binne te akkommodeer."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Yellowstone Cottages"Quirky little town where you can walk everywhere. Lots of great walking trails around the area and friendly people."