Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16607 reviews.
Agulhas, Escape From Cape Town
Alkantsee"Dit was interessant om aan die suidpunt van Afrika te staan, maar verder was daar nie veel om te doen nie."
Agulhas, Escape From Cape Town
Lighthouse Stay"Pragtig aan die suidelike kant van Afrika- ons kon heerlik stap."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Lekkerus"Love the quiet little town. Beautiful pathways for walks and lovely beach and harbour."
Paternoster, Escape From Cape Town
Son-n-See"Amazing and friendly little fishing village. So much to do. It's a must if you have the views like Son-n-see."
Swellendam, Escape From Cape Town
Bergview Guesthouse Swellendam"A lovely town. I'll be back and spend more time there to take in its further delights."
Arniston, Escape From Cape Town
Golden View"Safety is partially a concern. Theft is rife however I don't believe a danger exists (yet) of anyone harming you. A real concern is housebreaking and theft while you are asleep. Sad how such a coastal gem is being degraded by a small group of thieves."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Little village with all you need for a nights stay on Route 62."
"Onrus bly maar altyd een van my gunstelinge. Nie te besig nie, maar ook nie te stil nie. Net die regte balans. Ai, en om daai seelug in te asem, laat mens sommer net lekker ontspan!"
Gansbaai, Escape From Cape Town
Sandpiper Shores - De Kelders Getaway"Heerlik vir ontspanning. Genoeg afleiding in die omgewing."
Caledon, Escape From Cape Town
Ammabed Accommodation"Daar is heelwat om te doen en te bekyk. Ons het die eens wêreldbekende natuurtuin besoek en kon sien waarom dit so 'n uitsoekplek in vergange jare was. Dit is nog steeds iets baie besonders en die moeite werd om te besoek, al is dit nie meer in dieselfde toestand as wat dit in sy glorietyd was nie."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Alambra Beach House"Not the greatest town. Shops are not well stocked and restaurants are below average. Also don't feel safe. However, Stanford and Hermanus are close and have a completely different story."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Dwarslêbos"Beautiful plek. Mens wil sommer net daar bly en nie huis toe gaan nie."
Vermont, Escape From Cape Town
Beach Cottage 1"Pragtige plek wat nie een van ons geweet het bestaan nie."
Barrydale, Escape From Cape Town
Sandy's Place"Barrydale is 'n lekker wegbreekplek. Veral as jy van unieke kuns en mense hou."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Rus Vir My Siel"Daar word jaarliks 'n groot hondeskou aangebied wat heerlik is vir 'n gesinsuistappie."