Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16607 resensies.
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Lazy@Yzer - Golden Horizon Beach House"Lovely area, safe and the residents are friendly and welcoming. In a world where this is rare - it was refreshing to experience just pure kindness extended towards a stranger."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Le Bourgette"Netjies en vriendelik - mense is ingestel om jou tyd daar so gemaklik en aangenaam moontlik te maak. Jy kan seker wees van goeie kos en uitstekende diens by die restaurante."
Fisherhaven, Ontsnap Uit Kaapstad
Roux's Rus"Please add more activities, the beach is also closed."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
27 On Ray"Lovely, small fisherman town. They must try to build a mall with more shops available."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Friendly Stay"Gasvrye dorpie met vriendelike mense. 'n Besoek aan Die Bloubakkie is 'n moet van Kleinmond."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
La Chateau Moeries"Jacobsbaai is beslis nie 'n toeristebestemming nie. Daar is amper niks behalwe 'n paar huise nie, maar dit is perfek vir 'n rustige en stil naweek weg met geliefdes."
"Baie besienswaardighede beskikbaar en nog steeds 'n baie mooi bestemming. Wynplase, baie lekker gekuier in die Paarl."
"Pragtige dorp in die Overberg. Die Canola lande is asemrowend mooi op die oomblik."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Melissa's Home Away From Home"Mooi dorpie met baie lekker eetplekke. Die mooiste uitsigte, groot bederf as 'n groep of romantiese wegbreek. Ons het lief geraak vir hierdie dorp."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Dreamcatcher Mint"Paternoster is asemrowend mooi. Jammer dat misdaad so erg aan die toeneem is daar."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Self Catering"Mens moet minstens 'n week daar kan spandeer - ons een daggie was hope loss te min."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
De Poort"Pragtige dorpie. Oulike snuistery-winkels. Was verbaas dat die skipwrakmuseum Saterdag toe was."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Jock's View"It's a lovely destination. I have been coming here for the past 3 years."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
180 Degrees Ocean Experience"A good place to break away from the city. If small towns make you happy, then Gansbaai will fit the bill. Lots of shops in case you forgot to pack an essential. Sit and watch the glorious surroundings. You will want to stay longer."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Wild Aloe Accommodation"Pragtige plek. Sal weer daar vakansie gaan hou."
Piketberg, Ontsnap Uit Kaapstad
La Liberté"Moelik om Piketberg as n toeristebestemming te evalueer, aangesien ons 'n Saterdagmiddag daar aangekom het, en voor kerk die Sondagoggend weer vertrek het. Het een wynwinkel besoek en by 'n ander restaurant gaan eet, aangesien die Spur horribale musiek gespeel het en dit nie wou sagter sit nie. Die tweede restaurant het aan ons versoek voldoen en is behoorlik daarvoor vergoed. Die dorp se straatname kan duideliker aangebring word om dit meer toeriste-aantreklik te maak."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Heuwels"Pragtige dorpie met 'n ryke geskiedenis en mooiste natuurskoon oral rondom die dorp, en as 'n bonus is die keur van ons land se wynkelders ook daar om van te kus en te keur."
"Greyton is 'n baie oulike klein dorpie met wonderlike oulike klein plekkies. Sal aanbeveel om die markie se pasteie en vars gebakte broode te probeer. Die magiese groot blou berge is iets om te besigtig, veral in winter mag jy dalk sneeu raaksien."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Betty Boop Kothuis"Baie interessante dorpie met baie bedrywighede en lieflike staproetes en wynproe geleenthede."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fijnbosch Self-Catering Units"Stil, rustige kusdorpie en naby genoeg aan die groter dorp vir die alledaagse geriewe."
"Paarl has to be one of the friendliest towns in the world. Across the board, just smiles wherever we went."