Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4354 resensies.
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Hibberdene, Baracuda Boulevard 670"Ander dorpe was naby so wat nie daar was nie was nie te erg nie. Het net na volgende dorp gery. "
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Libra Holiday Flats Unit 2"Die strand is baie skoon en het steeds Blouvlagstatus."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Luxury Tented Village @ Urban Glamping"Was 'n ongelooflike ervaring om die seekoeie snags in die strate te sien. "
Thompsonsbaai, Ontsnap Uit Durban
1 Marichel"Getypoel was 'n groot wenner onder ons 3 jarige seuntjie!"
"Ramsgate is a central point to stay and have a lot to offer to holidaymakers. There are a lot of shops and malls close by."
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Sonnestrale House"It is a nice travel destination situated near many recreational places."
"Ek het net 'n restaurantjie op die strand gemis waar mens kan gaan sit en 'n ietsie eet of 'n ietsie drink. Of selfs 'n roomysplekkie wat draairoomys verkoop. Ek weet nou nie hoe dit binne seisoen is nie, maar daar is geen restaurant op die strand nie."
"Baie lekker strand - klomp besienswaardighede in kort afstande rondom strand. "
"Lekker rotspoele vir kleintjies om in speel en getypoel vir swem. Branders bietjie te rof. Ideaal vir gesin, lekker visvang vir die manne."
Richardsbaai, Ontsnap Uit Durban
Daai Plek Holiday Home"Ons ken Richardsbaai al baie jare. Die weer is middelmatig. Voordat dit te warm word dan koel jy af met 'n windjie of reën."
"Die ligging is vir my goed en maklik bereikbaar, en daar is oorgenoeg eetplekke. "
"Margate sal beslis sy polisie teenwoordigheid op die strande en in die strate moet opskerp! Meer asblikke vir papiere en bottels moet beskikbaar gestel word!"
"Howick het my beïndruk. Daar is genoeg oulike winkeltjies en eetplekke om seker te maak dat ek weer daar sal oorbly as ons weer Midlands besoek. "
"Was self nog nie daar nie, maar moet seker baie aangenaam wees. Dink pryse is deesdae nogal hoog."
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Libra Holiday Flats Unit 2"Manaba is 'n baie besonderse plek, sy ligging is weg van die gewoel en beskik oor die rustigheid wat mens nodig het om te ontspan, maar is ook naby aan die gewoel vir mense wat daarvan hou, so ek sal sê twee vlieë met een klap."
"Dis 'n heerlike vakansie naby winkels en die South Coast Mall. Baie eet plekke en strande. Buite seisoen is dit 'n fees!"