Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5363 resensies.
Hartbeeshoek, Ontsnap Uit Johannesburg
B'sorah Luxury Tent"Ek het al by 'n paar plekke gebly en die een was absoluut die beste en lekkerste."
Flamwood, Ontsnap Uit Johannesburg
Gemstone Guest House"Flamwood lyk na 'n goeie area vir toeriste-akkommodasie. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"It was gladdening to see the streets have been repaired since the last time we were there. Interesting little shops and very friendly people."
Secunda, Ontsnap Uit Johannesburg
13 Hobson"Was aangenaam verras! Baie vriendelike inwoners. Die Mall het alles onder een dak en aparte area spesiaal toegeken vir restaurante. Was 'n interessante belewenis. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Ons geniet Parys elke keer as ons daar gaan kuier. Ons is mal daaroor om in al die pandjieswinkels rond te loop en bring elke keer 'n vrag oudhede terug huis toe."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rietpoort Cottages"Parys is 'n pragtige plattelande toeristedorpie."
Annlin, Ontsnap Uit Johannesburg
Villa San Giovanni Accommodation"Sentraal en baie toeganklik t.o.v. sake- en inkoopsentrums in noorde van Pretoria."
Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk"Dis lekker naby die stad maar tog nie in die stad nie en rustig. So ek sal graag weer gaan."
Kosmos, Ontsnap Uit Johannesburg
La Dolce Vita Guest House"Die area is pragtig die natuurskoon was ongelooflik. Ek was mal oor die uitsig en die stilte."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
Cullinan Diamond Lodge"As jy klein interessante eetplekkies naby die stad soek - probeer gerus."