Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3192 reviews.
"There are beautiful and welcoming places to stay in Gauteng. I think other lodges must upgrade so we can recommend it. "
"Pretoria bly maar 'n mooi dorp net die CBD, maar anders 'n baie mooi en lekker dorp."
"Die stad se verval, soos al ons ander groot stede in Suid-Afrika, raak by die dag net meer buite die bereik vir herstel."
"Ek ken Johannesburg glad nie, maar dit wat ek as bejaarde vrou ondervind het was awesome."
"'n Mens sien elke keer iets anders daar en die gastehuise is naby al die plekke waar jy wil wees."
"Brackenhurst area baie geleë area. Kan nie meer uitbrei oor Johannesburg nie. Het nie enige plekke regtig besoek nie."
"Vir ons wat 'n troue in Pretoria-Oos gehad het en 10 km van die venue was was dit baie gerieflik en veilig. Baie goed geleë en sal dit beslis aanbeveel vir 'n oornagplek in Pretoria."