Geverifieerde Resensie
Gqeberha (Port Elizabeth)
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gqeberha (Port Elizabeth) bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 834 resensies.
"Ons het oorweeg om na Gqeberha te verhuis, maar die watersituasie is sorgwekkend. Andersins, die mense is vriendelik."
"Port Elizabeth is a beautiful place, people need to explore it more, such a lot to see and experience in this friendly city with its friendly people, just awesome."
"Dit was my heel eerste besoek aan Port Elizabeth, en ek moet se ek is so verlief op die plek, en gaan binnekort verhuis. Die strande is puik en baie netjies en skoon."
"It is very clean and friendly people. It is the place to be if you are looking for peace of mind."
"Port Elizabeth is die mooiste en vriendelikste plek, baie mooi plekke om te besoek en genoeg winkels vir ons dames om lekker te shop. Besoek PE al vir 16 jaar."
"Dis 'n mooi omgewing met baie te sien en doen en al die mense was baie vriendelik!"
"Baie swak, lelike, leegstaande geboue. Baie eetplekke is toe of op veiling. Die stad is besig om agteruit te gaan."
"Die Oos-Kaap het sy eie unieke uitdagings, maar Addo is en bly 'n wenner."
"Die potensiaal wat PE gehad het in terme van netheid en standaardae, het agteruitgegaan."