Aquadel Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 127 Bluewater Drive, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aquadel Akkommodasie bestaan uit 3 luukse slaapkamers met kwaliteit beddegoed in 'n goed onderhoude, pragtige tuin.
Alle kamers word daagliks skoongemaak met gratis koffie, tee, suiker en melk, en vars, skoon handdoeke.
Eie privaat ingang in 'n goed onderhoude tuin met beide ontbyt en aandete op aanvraag, wat nie by die prys ingesluit is nie. 'n Pendeldiens is ook beskikbaar na en van die lughawe en ander bestemmings, d.w.s. die middestad, die plaaslike winkelsentrum en die stadion, ens.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 127 Bluewater Drive, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Aquadel Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 127 Bluewater Drive, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang