Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Graskop

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Graskop bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 552 resensies.

Graskop

Deo Favente Holiday Home

"Naby al die besienswaardighede in die omgewing. Inwoners oor die algemeen baie vriendelik. "

Graskop

Mogodi Lodge

"Not too far from most tourist attractions."

Graskop

Mogodi Lodge

"The surroundings are beautiful. Worth a short visit."

Graskop

Monia

"Awesome."

Graskop

Mogodi Lodge

"Ons besoek Graskop gereeld en dis elke keer lekker om daar te stop of oor te slaap."

Graskop

Rustique

"Graskop is werklik 'n pragtige dorpie! Hoewel klein is daar baie oulike winkeltjie om in rond te snuffel. Ons was verbaas om te sien hoe die munisipale werkers op 'n Sondag vullis wegry. Die strate was silwerskoon! "

Graskop

Mogodi Lodge

"Graskop as 'n dorp is geleë naby al die toeristebestemmings en dit is wat maak dat dit 'n goeie plek vir verblyf is."

Graskop

De Mist Graskop

"Lieflike stil dorpie."

Graskop

Wild Forest Inn

"Mens kan God se volmaakte skepping sien en ervaar."

Graskop

Mogodi Lodge

"Die dorp is baie klein en het nie enige bekende eetplekke of restaurante. "

Graskop

83 on Delange

"Very central to explore the Low veld. "

Graskop

Mogodi Lodge

"Goeie bestemming vir Panorama-roete."

Graskop

Blue Swallow Chalets

"We love Graskop. We go there every year. It's got a lovely vibe during the holidays and everyone is very friendly."

Graskop

Mogodi Lodge

"Graskop is 'n pragtige plekkie met baie aktiwiteite om te doen. Alles is naby mekaar geleë en daar is baie restaurante om van te kies."

Graskop

Panorama Chalets

"Die beste bestemming is gerieflik geleë en gaan ons beslis weer die area besoek omdat daar soveel besienswaardighede is."

Graskop

Mogodi Lodge

"Pragtig, 'n moet besoek bestemming. Soveel om te doen wat naby aan Graskop geleë is soos Burke's Potholes (ongelooflik mooi), Lisbon Falls, Pelgrimsrus naby, Harry's Pancakes asook die local pub is 'n moet gedurende jou besoek."

Graskop

Mogodi Lodge

"Baie mooi en skoon."

Graskop

Mogodi Lodge

"Thank for the stay and the services was excellent."

Graskop

Panorama Chalets

"Ongelooflik baie om te sien en te ervaar! Ons sal terugkom."

Graskop

Blue Swallow Chalets

"Gerieflik geleë naby baie besienswaardighede waarvan die Graskop Gorge Lift God's Window sekerlik van die mees gesogste is. Gerieflike afstand van Sabie, Pelgrimsrus en Hazyview. Ek sal definitief die Waffle Hut aanbeveel asook die outrides (inligting kan by Blue Swallow Chalets gekry word)."

Graskop

Beausa Chalets

"Mooi dorp wat loopafstand is van alles. "

Graskop

Blue Swallow Chalets

"Dis 'n rustige vakansie dorp en naby alles. Ons kon maklik net daar ingeboek het dan het ons nie ander onkostes op ander verblyf nodig gehad nie. Sal graag weer daar bespreek."

Graskop

Panorama Chalets

"Graskop is great place to be if you want peace of mind."

Graskop

Panorama Chalets

"Klein dorpie met baie karakter en lekker eetplekke. "

Graskop

De Mist Graskop

"Great tourist destination - restaurants are proper."

Graskop

Wild Forest Inn

"Wow wow wow!"

Graskop

Mogodi Lodge

"Jy kan net soveel keer in dieselfde Afrika goetertjies in die winkels vaskyk. Op buitelandse toeriste ingestel, veral prysgewys. 'n Pragtige omgewing wat elke Suid-Afrikaner moet besoek!"

Graskop

Monia

"Prima startpunt voor de panorama route, leuke restaurants en pub."

Graskop

Blyde Lodge

"I really had good time indeed."

Blad
Blad 11 - Wys 301 tot 330

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang