Geverifieerde Resensie
Grotto Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Grotto Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28 resensies.
"The location is spectacular, we loved meeting mongoose and steenbokkies on our morning walks."
"As jy stilte soek weg van die daaglikse ''rat race'' dan is dit die plek om te gaan om jou batterye te herlaai!"
"Grotto Bay is a great destination for a getaway that's close to Cape Town, but makes you feel like you're out of the city in a beautiful remote nature location."
"Dit is baie stil en rustig by Grottobaai. Dit sou lekker gewees het as daar 'n restaurant en 'n winkel beskikbaar was in Grottobaai self, maar andersins is dit 'n pragtige plek."
"Ongelooflike mooi omgewing met natuur, strand, stilte en heerlike weg kom. Dalk net 'n voorstel om 'n strandskoonmaak te reël tussen inwoners. Dis nie lekker om te sien dat strand so vuil is nie, was so mooi skoon toe ons April 2021 maand daar was."
"If you are looking for a quick getaway that is close by then this is a must."
"Prefek geleë en baie veilig. Ver genoeg vir rustigheid, maar naby genoeg aan al die klein besondere plekkies van die Weskus."
"Grottobaai is naby genoeg aan Kaapstad vir uitstappies en tog ver genoeg van die stad se gewoel af!"
"See, fynbos, baie veilig en vriendelike mense. Fantastiese plek. Ideale leefstyl!"
"What a wonderful place to go and have a peaceful holiday close to mother nature. Awesome sea views and wonderful walks along the beach and within the nature reserve."
"Hierdie plek is soos geen ander. Die rustigheid wat hier heers is ongelooflik en so goed vir jou siel. Dis veilig, ongerep en pragtig."