Geverifieerde Resensie
Keidebees
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Keidebees bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 15 resensies.
"Keidebees is aan die westekant van Upington. dis op die N14, maar is verbasend stil. Upington en die omliggende gebied is 'n juweel in SA en verdien meer aandag."
"Hoofpad bietjie bedrywig met lorries in die nag. Bietjie moeilik om uit die lodge uit te kom in die hoofpad in, van die plante belemmer die sig van aankomende verkeer. "
"Nie veel in die omgewing om te sien of te doen nie, maar lekker stop op pad erens heen."