Geverifieerde Resensie
Knysna
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Knysna bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 844 resensies.
"Knysna is gerat om aan 'n toeris se behoeftes te voldoen. Die bootvaarte is net buitensporig duur en nie waarde vir geld nie."
"Ons het die dorp geniet asook 'n rit gehad op die Heads Explorer Charter Catamaran. Besoek aan die waterfront, asook die German shop."
"Gebrekkige parkering by winkelsentrums, veral met ons besoektyd. Langnaweek. Parkering baie duur."
"There's so much to do around the town! Also perfectly central to amazing experiences in Plettenberg Bay and George! We never got bored! Amazing restaurants around town too, but it is a bit pricey in certain areas due to tourist activity. We'll be back soon!"
"Fantastiese plek, sal graag 'n maand daar wil spandeer om die omligggnde omgewing beter te leer ken."