Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2059 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"Baie dankie. Sal beslis weer gebruik maak. Dankie vir vriendelike eienaars."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Impalas Walk"Dit is baie rustig en lekker om daar te kuier."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis"Wonderful place to getaway from the city."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Martys Place"Die slaghuis in Marloth is nie vir my op standaard nie. Geen ander klagtes nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Big Tuskers Bush Camp"My eerlikke mening is dat Marloth nie oopgestel moet word vir groot toeristegroepe nie. Dit is 'n heerlike wegkomplek vir Suid-Afrikaners vir 'n naweek of selfs 'n paar dae. Word hy te veel oopgestel, gaan daar definitief oorvloed van mense by die sentrums wees, veral by die nuwe waterpark. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Kurper Villas"Die park lyk verwaarloos met baie bourommel en sommige huise wat erg verwaarloos is. Vriende het genoem dat Marloth Park agteruitgegaan het, en ongelukkig moet ek (na ons verblyf) daarmee saamstem. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Immermoed"In Marloth Park kan jy betreklik naby aan al die diere kom, soveel soos wat veilig is. Inteendeel, hulle is reg rondom jou die heeltyd. Van die rivier af het ons olifante, leeus, renosters, buffels gesien wat nie in Marloth Park voorkom nie. Dis bitter warm, so maak seker jy bly in 'n plek waar lugversorging is. Dis baie naby aan die wildtuin, slegs 20 minute se teerpad. 'n Baie lekker vakansie!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Cottage"Ons ontvlug na Marloth vir sielsrus! Naby die natuur en naby ons Skepper!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Impala Cottage"Die restaurante in Marloth Park is sub-standaard en die keuse van kos is baie beperk. Die diens laat veel te wense oor. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Debrico's AmaBush Lodge"Kan nie wag om weer Marloth Park te besoek nie. Moontlik kan aandag gegee word aan 'n chemiese toilet of 2 by die hoofuitkykpunt."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"Grondpaaie binne die park kort bietjie opgradering vir klein voertuie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Flight of the Eagle @ Kruger"Heerlike bestemming in die bos!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Spoorsnyertjie"Dit hang baie af van waar jy bespreek. Hoe nader aan die rivier, hoe beter. Pryse wissel van baie bekostigbaar tot duur. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
4230 Impala"Make sure you pack your food. We forgot our tinned goods and had to pay almost double at the little shop, although they do have all the basics. This was our first time there, and Marloth Park is definitely worth returning to. As long-time Kruger visitors, and lovers of solitude, we enjoyed it thoroughly. It is worth mentioning that we went in during the week not over the weekend, and it may not be as peaceful if very busy. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
South Post at Kruger"Marloth Park is die ideale bestemming as jy as dagbesoeker die Kruger wil besoek. Net jammer die toeriste is sulke morsjorse en besoedel die veld met hulle papiere en bottels."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Uitstekende uitsig oor rivier. Stappaadjie langs draad, asook roete om te ry. Gedeeltes daarvan is wel nie geskik vir sedan motors nie en aangesien dit 'n eenrigtingpad is kan jy jou vasry. Jy het ‘n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte nodig. Baie voëls. Kilometers van grondpaaie om fiets te ry, draf of stap."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Milkwood"Marloth Park is for specific individuals that prefer the bush and the quietness of nature. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Korhaan Self-Catering Cottage"Dit is ideaal geleë naby die Kruger Nasionale Park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"Beter as die Kruger Wildtuin!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Bush Ballads"Perhaps they could hand out a street map at the entrance for visitors at a minimal cost. I paid R1 at the local shop."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Cottage"Oor die jare baie verander, maar natuur is steeds behoue gebly."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zulwini Tree House"Marloth Park is a great get away and the perfect spot if you are visiting Kruger, but don't want to stay in the park. It's quiet and we saw quite a bit of wildlife, including giraffes, inside Marloth. Would definitely visit again. This is my second time at Marloth Park and I love it. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Sal 100 keer eerder Marloth Park toe gaan as Kruger Park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Altyd lekker om daar te wees."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Peace of Marloth"Hoe heerlik om te kan rondstap tussen koedoes, kameelperde, zebras, volstruise ens. Fantastiese bestemming en ons sal weer gaan."