Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2062 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
La Kruger Lifestyle Lodge"Marloth Park is a lovely estate. Sand roads were a little difficult to drive on but we managed nonetheless. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Wat 'n verrassing het ons gekry met ons eerste besoek aan Marloth Park. Dit is 'n stunning plek, gaan weer en weer terug gaan! "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Du Bois Lodge"Van nou af my droom aftreebestemming."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zulwini Tree House"Ons eerste keer in Marloth. Baie aangenaam verras gewees. Baie diere. Pragtige stuk bosveld, en lekker naby aan Wildtuin se ingang."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Fantastic tourist destination, clear to see why it is so popular!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Jackalberry Ridge - Dream Resorts"We loved it so much we have decided to buy property in Marloth Park and we are looking to build a house here within the next 2 years!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Die Hartbeeshuisie"Fantastiese plek en 'n moet vir almal om te besoek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Marloth is pragtig. Die mooiste koedoes en diere gesien, mis dit al klaar! "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Awesome! love the fact that one is living in the bush amongst the animals."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Du Bois Lodge"Baie goed geleë. Weg van die daaglikse gejaag van die moderne lewe. Verkies om gedurende lente of herfs te besoek a.g.v. die abnormale temperature."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudu Lodge"So close to the Kruger, almost no need to go into the Kruger as we saw 4 of the big 5 in the 1st day on the Marloth Park side"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Cottage"Die inwoners van Marloth Park is baie vriendelik en hulpvaardig. Dit is goed geleë en maklik by ander besienswaardighede uit te kom. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Jackalberry Ridge - Dream Resorts"Definitely a yes - Marloth Park is almost a perfect alternative to the Kruger National Park."